Tafel Ruikers

Wat sal 'n troue wees sonder blomme? Fabulous Flowers is 'n Bloemis in Claremont, Kaap Stad.  Ons spesialiseer in troue blomme en blomme rangskikkings as ook bruidsruikers, en tafel ruikers.

Mooi blomme maak mooi troues.............  


As U meer will weet oor ons tafel ruikers, maak asseblief kontak met jose@fabulousflowers.co.za

Tafel ruikers - troue blomme, kerk ruikers, bruids ruikers, rangskikkings

 

Ons het ook 'n blomme aflewering diens.