Kaapstad Bloemiste

 

KAAPSTAD BLOEMISTE - BLOMME EN GESKENK AFLEWERING

KAAPSTAD BLOEMISTE - BLOMME EN GESKENK AFLEWERING

Fabulous Flowers is 'n boetiek bloemiste in Kaap Stad. Jy kan bloome koop direk van ons winkel in Cavendish Square, Claremont, of jy kan blomme aanlyn koop vir aflwering in Kaapstad en omliggende gebiede.

Ons het 'n wye verskeidenheid van blomme keuse en bied bloome aan vir a verskeidenheid van geleenthede soos verjaarsdae, herdenkings, troue, begrafnisse, geboortes, partytjies, Sekretaressedag, Valentynsdag,  Moedersdag en Vadersdag.

Wees verseker van uitstekende diens, top gehalte blomme en die beste pryse.

Kontak ons asseblief vir meer informasie oor ons aflewering diens.

Josie en haar span sien uit daarna om julle te ontmoet!