Blomme Kaapstad - SHOP FABULOUS

Josie van Aswegen, eienares van Fabulous Flowers Bloemiste, het 'n passie vir blomme en met 35 jaar ondervinding in die bedryf is sy die perfekte keuse om jou troue onvergeetlik te maak. Bruidsruikers, tafelruikers, blomme vir die kerk...Josie en haar span staan reg om enige droom waar te maak!

En as 'n ekstra bonus sy ook help met die keuse van n geskikte geskenk en/of plant beskikbaar by Fabulous Flowers!

Josie en haar span sien uit daarna om julle te ontmoet!

Blomme Kaapstad - Fabulous Flowers Bloemiste